top of page
Search

Leerders pak 2026 aan

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • 2 days ago
  • 1 min read

Terwyl daar nog saam met 2025 se matrieks fees gevier word oor hul goeie uitslae, verwelkom Jan Kriel ook 37 nuwe leerders. Graad 10 leerders van Astra- en Paarlskole (wat beide net tot Graad 9 aanbied) en gehoorgestremde leerders uit Carel du Toit-skool (wat net tot Graad 3 bied) vind jaarliks ʼn plekkie by Jan Kriel.



Die aansoek proses vir leerders in hoofstroom skole is tydsaam en onderhewig aan WKOD prosedures en daarom is Jan Kriel nét so opgewonde om ook hierdie nuwe leerders te verwelkom! Mag Jan Kriel vir elkeen van julle ‘n kans in die lewe bied!



 
 
 

Comments


bottom of page