Leierskap Aankondiging 2025/2026
- Hilette Jan Kriel Instituut
- Sep 18
- 1 min read
Jan Kriel is trots om ons nuutverkose Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL/RCL) en ons toegewyde span Prefekte vir 2025/2026 aan julle voor te stel.
Hierdie leerders is gekies om as rolmodelle, leiers en stemme vir hul medeleerders op te tree. Hulle toewyding, verantwoordelikheid en passie vir ons skoolgemeenskap word regtig waardeer.
VRL 2025/2026-
Gr 8: Hayden Arendse, Darren Flowers, Miela Smith
Gr 9: Johnathan Theron, Danika Lombard, Zeke Doman
Gr 10: Tamara Swanepoel, Danté Black, Mia Brand
Gr 11: Nizarah Adams, Emma Zaaiman, Chase Winshaw
Gr 12: Dominic Windvogel, Kiara Crous, Phoebe Abrahams

Prefekte 2025/2026-
Gr 11: Benir de Villiers, Anathi Mdudo, Stiaan Rabe, Caleb Solomons, Keon Francis
Gr 12: Tia Arendse, Zoey Jordaan, Esmari van Tonder, Ntsika Bobi, Lehan Scheepers, Siqhamo Soboyisi, Dominic Ferreira, Ishara Polepole, Alex Jacobs, Kyle Fortuin

Ons sien uit na die verskil wat julle gaan maak deur met integriteit, eenheid en trots te lei.
Ons Bou – We Build!




Comments