Lekker atletiek!
- Hilette Jan Kriel Instituut
- Feb 3
- 1 min read
Updated: Feb 16
Dit was 'n warm maar suksesvolle dag by Jan Kriel se jaarlikse interhuis atletiek. Die kompetisie was hewig, beide op en langs die veld. Aan die einde van die dag, alhoewel net met 'n klein voorsprong, het WELTEVREDE weereens die Atletiekbeker verower en ELIM die Gees-troffee.
Junior Victor Ludorum: Oluhle Mapukata & Junior Victrix Ludorum: Kiara September
Senior Victrix Ludorum: Danika Lombard & Senior Victor Ludorum: Wouter Slabbert
Sport vir Gestremdes: Victor Ludorum: Luxolo Ntsantsa & Victrix Ludorum: Anél Oosthuizen
Beste Baanatleet: Wouter Slabbert & Beste Veldatleet: Kiara Crous
Welgedaan aan al die atlete en deelnemers. Baie het vir die eerste keer in sekere items deelgeneem en vir ander was dit die begin van opwarming vir die kompetisie-seisoen wat voorlê. Sterkte!


















































































































































































Comments