top of page

Lekker by Food Jam 2023


Hierdie jaar is die eerste Food Jam @ Jan Kriel aangebied en dit was 'n besonderse geleentheid! Tiaan Langenegger, Elmarie Berry, Martjie Malan en Fayruza Abrahams het die gaste prakties kom leer om self die heerlikste disse voor te berei. Van pasta tot vis, eiervrug, lam en 'everything in between'.










Jan Kriel se spesiaal ingerigte kombuise (vir ons leerlinge se gasvryheidstudies) is perfek toegerus vir sulke 'Master Classes'.


Food Lover's Market het al die bestanddele geborg en Delheim Wynlandgoed kon die kosmaak en lekker eet met die beste wyne afrond. Food Jam @ Jan Kriel is beslis weer op 2024 se agenda!



54 views0 comments

Recent Posts

See All

Comentários


bottom of page