Lentebal 2025
- Hilette Jan Kriel Instituut
- Oct 10
- 1 min read
Updated: Oct 21
Wat ’n onvergeetlike aand was ons Lentebal nie! Die atmosfeer was gevul met styl, skaterlag en lewenslus terwyl ons leerders die skoonheid van jeug en die vreugde van die seisoen gevier het.
’n Groot DANKIE aan almal wat agter die skerms so hard gewerk het om hierdie aand ’n sukses te maak – van die beplanning en dekor tot die musiek en kos, julle moeite was duidelik sigbaar.
Ons is ook baie dankbaar teenoor Paarl Skool wat saam met ons die geleentheid bygewoon het en só tot die gees van die aand bygedra het. Julle teenwoordigheid het dit nog meer spesiaal gemaak.






























































































































































































Comments