Loslitdag: Beyond the Label
- Hilette Jan Kriel Instituut
- Sep 18
- 1 min read
Updated: Sep 23
Tema: Beyond the Label
By Jan Krielskool is Loslitdag altyd ’n groot kompetisie tussen die personeel – en hierdie jaar was geen uitsondering nie! Baie dankie aan al die personeel wat so voluit deelgeneem het - hulle was kreatief, kleurvol en het die tema met soveel energie en gees laat leef. Ons waardeer elke poging en glimlag vandag.
Baie geluk aan die Kliniek-span wat hierdie jaar die beker huis toe vat!




































Comments