Motiverende Chase
- Hilette Jan Kriel Instituut
- Jun 11
- 1 min read
Chase Windshaw, Graad 11, is gebore met spastiese kwadriplegiese hoëtoon serebrale verlamming. Na jare se harde werk het hy beweging in sy arms en bolyf herwin. Hierdie jaar het hy 'n aantal motiveringspraatjies vir skole en maatskappye gelewer, saam met mense soos Bryan Habanna. Dit sou maklik wees vir iemand soos Chase om verskonings te hê, maar hy is gemotiveerd en werk hard om uitnemendheid in sport en kultuur te bereik. WEL GEDAAN Chase - jy is werklik 'n inspirasie!






















Comments