top of page

Nuusbrief Feb '24


Die jaar 2024 is in volle swang en Jan Krielskool se eerste akademiese toetsreeks begin al volgende week!

 

In hierdie nuusbrief berig ons graag oor 2023 se Liggieboomfees, ʼn hoogtepunt op Jan Kriel se kalender. Ons is saam dankbaar vir uitstekende akademiese uitslae regdeur al ons grade, verwelkom in 2024 twee-en-dertig nuwe leerders asook ʼn nuwe privaat-skool op ons gronde.

 

Graag herinner ons al Jan Kriel se vriende dat enige donasies gemaak voor 28 Februarie 2024 in aanmerking kom vir afslag op jou 2023/2024 belastingjaar. Dankie vir elkeen se ondersteuning, gebede en omgee deur die afgelope jaar.

 

Geniet die nuusbrief en seënwense vanaf al die Jan Krielers!



JKI Feb '24
.pdf
Download PDF • 2.95MB

9 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page