top of page

Nuusbrief Junie 2023

Die winter is hier en die Kaap is lekker nat ek koud! Gelukkig is die meeste sport en aktiwiteite vir die kwartaal klaar en Jan Krielers is reeds druk besig met eksamen.


Lees gerus in die meegaande nuusbrief meer oor hoe ons leerders en oud-leerders presteer, die eerste Food Jam @ Jan Kriel en hoe donateurs se bydraes Jan Krielers veilig hou.

NB1 2023 (10)
.pdf
Download PDF • 11.68MB


335 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page