top of page
Search

Op ViaTV: Sumarie & Danika

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • 3 days ago
  • 1 min read

Oudleerder Sumarie Jordaan se TV-reek Verander jou Siening, word tans uitgesaai Donderdae om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147). Met heruitsendings: Sondae om 18:30.


In hierdie episode van #VeranderJouSiening: Leandie du Randt ontmoet Danika van Nieuwenhuizen, ’n inspirerende tiener en leerder van Jan Krielskool wat nie toelaat dat gestremdheid haar terughou nie. Sumarie Jordaan daag Leandie uit om ’n boodskap met haar oë te tik met tegnologie wat vir Danika alledaags is.


Kyk #VeranderJouSiening Donderdae om 20:00 op VIA (DStv-kanaal 147). Met heruitsendings: Sondae om 18:30. Met trots geborg deur Fairtree.




 
 
 

Comments


bottom of page