top of page
Search

Paarlskool Inter­skole

Hilette Jan Kriel Instituut
Mar 3
1 min read

Ons is ongelooflik trots op elke liewe leerder! Julle het ons baie trots gemaak en uitstekend gevaar. Baie dankie aan al die ouers en voogde vir julle ondersteuning. ’n Spesiale dankie ook aan die personeel wat teenwoordig was en gehelp het om die dag ’n sukses te maak.



 
 
 

Comments


bottom of page