Prestige-aand 2025
Hilette Jan Kriel Instituut
Nov 7, 2025
1 min read
Op 16 Oktober het ons ons jaarlikse Prestige-aand gevier, ’n spesiale geleentheid waar ons die uitsonderlike prestasies, deursettingsvermoë en groei van ons leerders vier.
Baie geluk aan al ons pryswenners vir hulle uitnemende werk in akademie, leierskap, kultuur en sport. Julle harde werk en toewyding weerspieël die ware gees van Jan Krielskool.
Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat ander inspireer deur hul deursettingsvermoë en passie.




Comments