top of page
Search

Reptiele en toertjies!

Gedurende die laaste week van die tweede kwartaal het Reptile Garden Jan Krielskool kom besoek! Die leerders het die kans gekry om verskeie reptiele en diere van naby af te bekyk. Buiten dat die kinders groot pret gehad het, was dit ook baie leersaam!



Die Grondslagfase het ook 'n magiese tyd gehad met 'n speelse en snaakse towenaar! 💫 Hy het baie "cool"toertjies gedoen wat die kinders lekker laat lag het en hul in verwondering gelaat het! 😄 Die leerders het absoluut elke oomblik geniet – 'n dag vol pret en verwondering!







 
 
 

Comments


bottom of page