top of page
Search

Sonnige sport

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • Sep 18, 2025
  • 1 min read

Updated: Sep 23, 2025


Die Graad 4–6 groepe het die lekker weer aangegryp en netbal- en sokkerwedstryde gespeel. Die leerders het goed gedoen en die spel baie geniet. Ons sien uit na nog vele wedstryde.


Baie dankie aan die afrigters en ouers wat kom ondersteun het.






 
 
 

Comments


bottom of page