Top Skole 2025
- Hilette Jan Kriel Instituut
- 2 days ago
- 1 min read
Die Metro Oos Distrik se bestuurders het die top skole van 2025 besoek, waarvan Jan Krielskool een is, en elke opvoeder van Graad R tot Graad 12 bedank vir hul toewyding en harde werk met elke leerder.
Jan Kriel is besonders trots om ’n matriek-slaagsyfer van 98,6% te vier, met ’n algehele skoolslaagsyfer van 96,3%.
Ons spreek ons opregte dank en waardering uit teenoor elke personeellid vir hul insette, passie en volgehoue ondersteuning van elke leerder. Hierdie prestasie is ’n spanpoging.










Comments