Toutrek by Westcliff Skool
- Hilette Jan Kriel Instituut
- Feb 13
- 1 min read
Updated: Feb 16
Ons skool het trots deelgeneem aan die Toutrek by Westcliff Skool en dit was ’n wonderlike ervaring! Al ons spanne het uitstekend gevaar, en ons is ongelooflik trots op elke leerder wat deelgeneem het.
Dankie aan ons leerders vir julle moeite, spanwerk en vasberadenheid en ’n spesiale dank aan ons toegewyde personeel wat hul naweke opgeoffer het om die spanne te ondersteun en af te rig. Julle toewyding word baie waardeer!
































































Comments