In die huidige ekonomiese klimaat is Jan Kriel bevoorreg en geseënd om (na 85 jaar!) leerders met leergestremdhede steeds ten volle te kan ondersteun. Dit is slegs volhoubaar deur donateursvriende se goedhartigheid.
Laai asb een van ons 2023 Kalenders af vir gebruik op jou rekenaar. So bly Jan Kriel se kinders daagliks in jou hart en gebede!
Comentários