Welgedaan, ons leiers van môre!
- Hilette Jan Kriel Instituut
- 6 days ago
- 1 min read
Baie geluk aan ons Graad 6-prefekte vir Kwartaal 2!
Ons is ongelooflik trots op julle, ons nuut aangestelde leiers by Jan Kriel Skool. Julle wys met trots, toewyding en ’n positiewe gesindheid wat dit beteken om ’n ware rolmodel te wees. Hou aan om die voorbeeld te stel en ander te inspireer.

Welgedaan, ons leiers van môre!
Comments