top of page
Search

Wes-Kaap Atletiek – Stellenbosch

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • 4 days ago
  • 1 min read

Ons is ongelooflik trots op ons leerders wat aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms in Stellenbosch deelgeneem het. Die kompetisie was baie sterk met atlete van WP, Boland en SWD wat teen mekaar meegeding het. Ons leerders het uitstekende prestasies gelewer en die skool met trots verteenwoordig!


Uitslae:

 Verspring

 Connor Hayes – 1ste

 Mia Smith – 1ste

 Kelly Jordaan – 3de

 Zoey Jordaan – 3de

 Gewigstoot

 Kiara Crous – 2de

 Diskus

 Kiara Crous – 2de

 Marniwick Myburg – 2de

 Spiesgooi

 Luke Visser – 1ste

 100m

 Mia Montez-Petersen – 3de

 Zoey Jordaan – 3de

 Connor Hayes – 2de

 200m

 Mia Montez-Petersen – 3de


Baie geluk aan al ons atlete! Julle harde werk, toewyding en deursettingsvermoë is inspirerend. Julle het die skool se naam hoog gehou!



 
 
 

Comments


bottom of page