top of page
Search

WP-rugby

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • Jun 29
  • 1 min read

Trotse oomblik! Ons is ongelooflik trots op Benir de Villiers, Yusuf Hannibal en Denzel Cordon, wat Jan Kriel met trots in die WP LSEN-rugbyspan verteenwoordig. Ons wens julle alle sterkte toe vir die toernooi. Speel met passie, geniet elke oomblik en dra die Jan Kriel-gees met trots uit. Julle het reeds ’n besondere prestasie behaal deur hierdie span te haal, en ons staan vierkantig agter julle. Maak ons trots!



 
 
 

Comments


bottom of page