top of page
Search

Sterk stoeiers!

  • Hilette Jan Kriel Instituut
  • Oct 6, 2025
  • 1 min read

Updated: Oct 21, 2025

Ons is ongelooflik trots op twee van ons leerders wat aan die Melkbosstrand Stoeitoernooi deelgeneem het! šŸ‘


šŸ’Ŗ Luke Barnard het met vasberadenheid geveg en 'n silwermedalje in die o/15 vrystyl-afdeling verwerf. 🄈





šŸ’Ŗ Ian Esterhuizen het groot deursettingsvermoĆ« op die mat getoon en 'n welverdiende oorwinning in een van sy wedstryde gevier!

Welgedaan, Luke en Ian – julle harde werk, toewyding en sportmanskap maak ons ​​trots! šŸ”„



Ā 
Ā 
Ā 

Comments


bottom of page