top of page
Hilette Jan Kriel Instituut

TWEEDE KANSE!

Behalwe vir leerders wat uit hoofstroomskole na Jan Kriel verwys word, neem Jan Kriel ook leerders uit ander spesiale skole in. Vanuit Carel du Toitskool en Tygerberg Hospitaalskool word leerders met gehoorgestremdhede en ander struikelblokke tot leer geakkommodeer.


Sommige spesiale skole soos Paarlskool en Astraskool in Kaapstad, neem leerders net tot graad 9. Heelwat van hierdie leerders het ook fisiese gestremdhede. Hierdie jaar kon Jan Kriel 30 leerders uit hierdie skole akkommodeer en hul die kans gee om Matriek te verwerf!


'n Besonderse DANKIE aan elke donateur wat hierdie spesialis onderrig moontlik maak!


11 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page